Goeie dag Pierre, Ek hoop dit gaan goed.

Ek is een van julle kliente wat 3 maande terug n Ford Ranger daar gekoop het by Warren.

Die Ford is tans in die workshop en word reggemaak, maar ek wil graag vir Warren uitlig vir sy “uitstekende diens”.

Hy is altyd beskikbaar en sal my “altyd” n plan maak om my te help, al is dit oor ‘n naweek. Hy is defnitief ‘n groot aanwins vir King Cars en ek sal julle bly aanbeveel net vir die diens wat ek by Warren ontvang het, en nog steeds kry.

Groete, Ryno