Dagse almal

Weereens n BAIE GROOT DANKIE aan Hansie en Heidi met die hulp met my dogter, Ansune, se Ford Focus. Hansie jy het jouself oortref die jaar – 3 voertuie aan 1 gesin en bygese al 3 Ford’s. Julle is voorwaar die beste in die weste – namens Ansune en myself – baie, baie dankie. Wens julle sommer alle voorspoed toe met die feesgety wat voorle en mag daar baie suksesvolle transaksies vir julle wees!!!

Theunis Botha