Vandag, as ek terug kyk, besef ek dat, ten spyte van die haakplekke, Kingcars se oogmerk beslis is om elke aankoop n aangename een te maak. Ons sé dankie vir elkeen se bydrae en verstaan die komplekse faktore wat soms n rol speel. Mag die seen van God oorvloedig spoel oor elke nuwe dag in Kingcars se bestaan.

Dankie Pierre vir jou en jou span se bydrae om n glimlag te bring vandag.

Bertus