Hiermee wil ek graag vir Warren Spilsbury bedank vir die hulp en bystand wat hy aan my verleen het op Donderdag 2017-12-14.

Ek was by die Spar Old Oak, met my terugkeer na die voertuig wou hy nie aansit nie, ek het n vermoede gehad dat die battery foutief is. Hy het uit sy pad gegaan en my gehelp om voertuig weer aan die gang te kry. As n klient van King Cars is dit net weer n bewys van die gehalte van die personeel wat altyd bereidwillig is om n persoon te help.

Nogmals baie dankie Warren.

Hein Truter