Wil net vir Eric baie dankie se vir die diens wat ons by King Cars ontvang het. Dit was een van die beste ervarings wat ek en my vrou nog gehad het met die koop van n voertuig. Kan hom vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie Eric

“Eben