Net weer eens n GROOT DANKIE aan Hansie en Heidi met die hulp met die koop van my dogter, Leandre Botha, se Ford Fiesta Ecoboost.

Alles was telefonies gedoen en ek moet weereens die kompliment gee vir julle 2 – alles was glad en sonder probleme. Hansie jy bly ‘n ster – en in die Bothas het jy groot volgelinge gekry.

Theunis