Goeie dag,

Ek wil net n hartlike vreeslik baie dankie se vir ongeloofde goeie diens wat ek tans van King Cars gekry het. Ek sal U naam baie goed dra deur U beeld te stel aan my Familie, Vriende en Kollegas.

Die Figo is in ‘n baie goeie toestand ek is uiters tevrede.

Baie dankie vir die bystand en advies.

Ek is baie opgewonde, baie dankie vir die “Velet”, Morne dit is Spotless.

Mooi dag. Groete aan almal.
George, B.