Ek wil net baie dankie se vir die uitstekende diens wat ons by die manager – Justin Murrell by King cars in Newton park gekry het. Ons het n motor daar gekoop en daar was n paar klein foutjies maar hy het sy diens met n smile aangebied en seker gemaak dat ons gelukkig is.

Customer service is nie meer soos dit vroeer jare was nie maar Justin het my gewys dat daar nog mense is wat belangstel in hulle kliente.

Dankie weereens

Teresa Booysen