Ek wil net weereens se dat ek uitstekende diens van Willy en Heidi gekry het met die aankoop van my vrou se voertuig. Beste ondervinding met die koop van ‘n voertuig wat ek nog ooit ondervind het. Well done

Dirk van Eeden